Gaan na inhoud

Hoërskool Sand du Plessis

Koördinate: 29°8′8.16″S 26°12′2.52″O / 29.1356000°S 26.2007000°O / -29.1356000; 26.2007000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hoërskool Sand du Plessis
Leuse Ek glo
Gestig 1966
Grade 8–12
Stad Bloemfontein
Provinsie Vrystaat
Land Suid-Afrika
Kleure Magenta, pêrelwit, uno-geel
Webblad www.sannies.co.za

Hoërskool Sand du Plessis is 'n Afrikaanse sekondêre skool in Hospitaalpark in Bloemfontein, Suid-Afrika. Die skool is genoem na 'n voormalige administrateur van die Oranje-Vrystaat, mnr. J.W.J.C. (Sand) du Plessis. Hulle bynaam is Sannies en die skool se leuse is: "Ek glo".

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Op 25 Januarie 1966 is die sekondêre afdeling van die tot-dan-toe gekombineerde Hoër- en Laerskool Sand du Plessis met 60 leerders geopen. Die skeiding van die hoër- en laerskool het amptelik op 19 Januarie 1967 in werking getree.

In November 1970 het die eerste 28 leerders van die skool hulle matriekeksamen afgelê. Die huidige skoolgebou is op 24 Julie 1973 betrek.

Alumni

[wysig | wysig bron]

Noemenswaardige alumni:

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

29°8′8.16″S 26°12′2.52″O / 29.1356000°S 26.2007000°O / -29.1356000; 26.2007000