Hoërskool Zwartkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hoërskool Zwartkop is 'n hoërskool in Hennopspark in Centurion, Gauteng, Suid-Afrika. Die Wally Hayward-marathon, wat jaarliks op 1 Mei plaasvind, begin by Hoërskool Zwartkop.

Noemenswaardige alumni[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]