Hoeksrivier (Kango)
Voorkoms
Hoeksrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Monding-hoogte | 657 m |
Koördinate: 33°23′3″S 22°10′35.7″O / 33.38417°S 22.176583°O |
Die Hoeksrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap, wat 3 km wes van die Kangogrotte met die Olienbosrivier saamvloei om die Grobbelaarsrivier te vorm. Laasgenoemde is 'n sytak van die Olifantsrivier suid van Oudtshoorn.
Ontspring
[wysig | wysig bron]- Ongeveer 8 km noord van die Kangogrotte, koördinate 33°19′11″S 22°12′49″O / 33.31983°S 22.2135°O
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Hoeksrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)