Huis van Hohenzollern
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Hohenzollern)
Huis van Hohenzollern | |
---|---|
Wapen van die Huis van Hohenzollern
| |
Land | Duitse Keiserryk |
Stigter | Burkhard I |
Laaste heerser | Wilhelm II van Duitsland |
Gestig | 1061 |
Bedanking van laaste heerser | 1918 |
Rede | Novemberrewolusie |
Titels | Koning van Pruise, Duitse Keiser |
Die Huis van Hohenzollern is ’n ou en belangrike Duitse vorstehuis wat eeue lank konings, grawe en hertôe opgelewer het.
Hertoë van Pruise (1525–1701)
[wysig | wysig bron]- 1525–1568: Albert I
- 1568–1618: Albert II Friedrich
- 1568–1571: Joachim I/II Hector
- 1578–1603: Georg Friedrich I/I/I/I
- 1603–1618: Joachim I/I/III Friedrich
- 1618–1619: John I/III Sigismund
- 1619–1640: Georg Wilhelm I/I
- 1640–1688: Friedrich Wilhelm I
- 1688–1701: Friedrich I
Konings in Pruise (1701–1786)
[wysig | wysig bron]- 1701–1713: Friedrich I
- 1713–1740: Friedrich Wilhelm I
- 1740–1786: Friedrich II
Konings van Pruise (1740–1918)
[wysig | wysig bron]- 1740–1786: Friedrich II
- 1786–1797: Friedrich Wilhelm II
- 1797–1840: Friedrich Wilhelm III
- 1840–1861: Friedrich Wilhelm IV
- 1871–1888: Wilhelm I
- 1888: Friedrich III
- 1888–1918: Wilhelm II
Duitse Keisers (1871–1918)
[wysig | wysig bron]- 1871–1888: Wilhelm I
- 1888: Friedrich III
- 1888–1918: Wilhelm II