Hombori
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hombori | |
---|---|
Ligging | Mopti Streek, Mali |
Hoogte | 1153 meter bo seevlak |
Koördinate | 15°15′26″N 1°40′8″O / 15.25722°N 1.66889°O |
Hombori is 'n bergmassief in Afrika in die Republiek van Mali. Dit het 'n hoogte van 1153 meter en is die hoogste berg in Mali. Mount Hombori is 'n belangrike argeologiese terrein, met 2 000 jaar-oue grotte.