Hormozgan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hormozgan

استان هرمزگان
Ostān-e Hormozgān
Provinsie
Ligging in Iran
Ligging in Iran
Koördinate: Koördinate: Kon nie breedtegraad na 'n getalomskakel nie:None
Koördinate: Koördinate: Kon nie breedtegraad na 'n getalomskakel nie:None
{{#coordinates:}}: invalid latitude
LandVlag van Iran Iran
HoofstadBandar Abbas
Distrikte21
Oppervlak
 • Totaal70 697 km2 (27 296 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 403 674
 • Digtheid20/km2 (51/vk. m.)
 • Hooftale
Persies en Beloetsji
TydsoneUTC+3:30 (IRST)
 • SomertydUTC+4:30 (IRDT)

Hormozgan is een van die 31 provinsies van die Islamitiese Republiek van Iran. Die provinsie met 'n oppervlakte van 70 697 km² en 'n bevolking van 1,4 miljoen volgens die sensus van 2006 is in die suide van Iran aan die Seestraat van Hormuz in die oorgangsgebied tussen die Persiese en die Golf van Oman geleë. Die administratiewe hoofstad is Bandar Abbas.