Golf van Oman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart wat die Golf van Oman aandui.

Die Golf van Oman (Arabies: خليج عُمان‎, Persies: دریای ایران Iraanse See of دریای فارس‎ Persiese See) 'n deel van die Arabiese See. Dit is tussen Oman en die Verenigde Arabiese Emirate aan die noordweste van die Arabiese Skiereiland en die lande Iran en Pakistan in die noorde geleë.

Die Golf van Oman is deur die Straat van Hormuz met die Persiese Golf verbind. Dit vorm 'n belangrike seestraat vir die transport van Ru-olie. Belangrike hawestede wat hier voorkom is: Maskat in Oman, Chabahar in Iran en Gwadar in Pakistan.

Fotogalery[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Golf van Oman (kategorie)

Koördinate: 24°43′14″N 58°19′35″O