Houtluis
Voorkoms
Die houtluis of kelderluis is nie 'n insek nie maar 'n skaaldier (Crustacea).
Dit het 14 liggaamsdele wat aan die houtluis die soepelheid skenk om op te kan krul in 'n balletjie soos 'n krimpvarkie, wanneer gevaar dreig.
Daar is verskeie spesies van hierdie klein diertjies ter wêreld. Die houtluis Porcellionides approximatus is 'n endemiese dierspesie, wat uitsluitlik op die Krim voorkom.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- KENNIS, 1980, vol 5, bl. 842-843, ISBN 0 7981 0827 4
Eksterne Skakels
[wysig | wysig bron]- Inligting oor houtluise Geargiveer 24 Desember 2017 op Wayback Machine