Hubert von Goisern

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hubert von Goisern
Hubert von Goisern ZMF 2015 jm42387.jpg
Hubert von Goisern in 2015
GeboortenaamHubert Achleitner
Geboorte17 November 1952 (1952-11-17) (66 jaar oud)
Bad Goisern am Hallstättersee, Oostenryk
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, wêreldmusikant
Genre(s)Alperock, Nuwe Volksmusiek
Instrument(e)Stem, trompet, kitaar, klarinet, Steirische Harmonika
Aktiewe jare1979–hede
EtiketteCBS • BMG • Ariola • Blankomusik
Webwerfhttp://www.hubertvongoisern.com
AssosiasiesHubert von Goisern und die Alpinkatzen
Portal.svg Musiekportaal

Hubert von Goisern (eintlik Hubert Achleitner - die kunstenaarsnaam sinspeel op sy geboorteplek; * 17 November 1952 in Bad Goisern am Hallstättersee, deelstaat Opper-Oostenryk) is 'n Oostenrykse sanger, liedjieskrywer en wêreldmusikant wat internasionale bekendheid verwerf het met sy mengsel van rockmusiek en elemente van tradisionele Alpynse volksmusiek - 'n musikale genre waarna as Alperock of Nuwe Volksmusiek verwys word. Sy musikale werk is met 'n verskeidenheid nasionale en internasionale musiekpryse bekroon.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Media