Huizhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Huizhou
惠州
Die stasie van Huizhou.
Die stasie van Huizhou.
Ligging van Huizhou op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Huizhou
Huizhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 23°04′00″N 114°24′00″O / 23.06667°N 114.40000°O / 23.06667; 114.40000Koördinate: 23°04′00″N 114°24′00″O / 23.06667°N 114.40000°O / 23.06667; 114.40000
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie
Regering
 - Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Liu Jinzhou (柳锦州)
 - Burgemeester Huang Yebin (黄业斌)
Oppervlak
 - Stad 10 922 km²  (4 217 vk m)
 - Stedelik 2 672 km² (1 032 vk m)
 - Kuslyn 223,5 km² (86,3 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 597 002
 - Digtheid 420/km² (1 100/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: huizhou.gov.cn

Huizhou (Chinees: 惠州) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 4 597 002 in 2010. Die stad is geleë in die suidooste van China naby die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See.

Huizhou grens in die weste aan Guangzhou, in die noorde aan Shaoguan in die noordooste aan Heyuan, in die ooste aan Shanwei, in die suidweste aan Shenzhen en Dongguan en lê noordoos van Hongkong en Macau.