Hyun Jung-hwa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hyun Jung-hwa (links) en Yang Young-ja by die 1988 Olimpiese Spele
Hierdie is 'n Koreaanse naam, die van is Hyun.

Hyun Jung-hwa (Hangul: 현정화; Hanja: 玄 静 和; gebore 6 Oktober 1969 in Busan, Suid-Korea) is 'n uitgetrede vroulike tafeltennisspeler van Suid-Korea wat deelgeneem het aan die 1988 Somer Olimpiese Spele en die 1992 Olimpiese Spele.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "HYUN Jung Hwa (KOR)". ITTF. Besoek op 14 Oktober 2012.