ITU

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Streke van ITU

Die Internasionale Telekommunikasie Unie (ITU) is 'n spesialisagentskap onder beheer van die Verenigde Nasies wat die inligting- en kommunikasietegnologie (IKT)-standaarde beheer. Hulle ken globaal radiospektrum en satellietwentelbane toe, ontwikkel standaarde wat verseker dat netwerke en tegnologie foutloos verbind en streef daarna om die hele wêreld te verbind via kommunikasietegnologie.

Die ITU bestaan uit drie komitees:

  • ITU-R: Radiokommunikasie
  • ITU-T: Standaarde
  • ITU-D: Ontwikkeling

Die ITU se hoofkantoor is in Geneve, Switserland. Daar is tans 193 lidlande van die ITU.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Verenigde Nasies: Gespesialiseerde Organisasies Vlag van die VN
IAEA | ICAO | IFAD | ILO | IMO | ITU | FAO | UNESCO | UNICEF | UNIDO | Wêreldposunie | Wêreldbank | WGO | WIPO | WMO