Ian Gelder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ian Gelder
Geboorte 3 Junie 1949 (1949-06-03) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ian Gelder (gebore 3 Junie 1949) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Pope Joan (2009) en in die televisiereekse State of Emergency (1975), Torchwood (2006), en Game of Thrones (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Pope Joan
  • 2015: Shakespeare's Globe: Titus Andronicus
  • 2018: Dark Ditties Presents 'The Witching Hour'

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1973: The Donati Conspiracy
  • 1975: State of Emergency
  • 1984: I Thought You'd Gone
  • 1995: Fist of Fun
  • 2006: Torchwood
  • 2011: Game of Thrones

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1978: The Three Kisses

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]