Ichthyosaurus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ichthyosaurus
Tydperk: 208–183 m. jaar gelede
'n Fossiel van I. breviceps
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Sauropsida
Subklas: Diapsida
Superorde: Ichthyopterygia
Orde: Ichthyosauria
Blainville, 1835
Familie: Ichthyosauridae
Genus: Ichthyosaurus
De la Beche & Conybeare, 1821
Spesies
  • I. breviceps Owen, 1881
  • I. communis Conybeare, 1822 (tipe-spesie)
  • I. conybeari Lydekker, 1888
  • I. intermedius Conybeare, 1822

Ichthyosaurus, of die igtiosourusse (uitspraak: IG-tie-oe-SOU-russe), was 'n genus van Ichthyosauria, 'n orde seereptiele wat sowat 250 miljoen jaar gelede tydens die Mesosoïese Era floreer het. Die naam beteken "visreptiel".

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]