Ikosaëder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Icosahedron.jpg

'n Ikosaëder is 'n platoniese vaste liggaam (veelvlak) wat uit twintig gelyke driehoeke bestaan wat in 12 hoekpunte ontmoet.

Platoniese vaste liggame
Naam tetraëder heksaëder oktaëder dodekaëder ikosaëder
Puntgroep Td Oh Oh I I
Vlakke 4 6 8 12 20
Soort driehoek vierkant driehoek vyfhoek driehoek
Hoekpunte 4 8 6 20 12
Sye 6 12 12 30 30