Internasionale Tafeltennisfederasie
Voorkoms
Internasionale Tafeltennisfederasie | |
---|---|
Engelse naam | International Table Tennis Federation |
Afkorting | ITTF |
Land | wêreldwyd |
Sportsoorte | Tafeltennis |
Gestig op | 15 Januarie 1926 |
Gestig in | Berlyn, Duitsland |
President | Thomas Weikert |
Setel | Lausanne, Switserland |
Lede | 226 nasionale federasies |
Affiliasie | Internasionale Olimpiese Komitee |
Amptelike tale | Engels, Chinees |
Amptelike webwerf | ittf.com |
Die Internasionale Tafeltennisfederasie (ITTF) is die beheerliggaam vir alle internasionale tafeltennisverenigings.[1] Die rol van die ITTF sluit onder andere toesig oor reëls en regulasies en tegnologiese verbetering vir die sport van tafeltennis in. Die ITTF is verantwoordelik vir die organisasie van talle internasionale kompetisies, waaronder die Wêreld Tafeltenniskampioenskap wat sedert 1926 gehou word.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Official ITTF website". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2000. Besoek op 6 September 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Internasionale Tafeltennisfederasie.
- (en) (zh) Amptelike webwerf