Internasionale Tafeltennis Federasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Internasionale Tafeltennis Federasie (ITTF) is die beheerliggaam vir alle internasionale tafeltennisverenigings.[1] Die rol van die ITTF sluit onder andere toesig oor reëls en regulasies en tegnologiese verbetering vir die sport van tafeltennis in. Die ITTF is verantwoordelik vir die organisasie van talle internasionale kompetisies, waaronder die Wêreld Tafeltenniskampioenskap wat sedert 1926 gehou word.

Eksterne Skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]