Inyakadam
Voorkoms
Inyakadam | |
---|---|
Amptelike naam | Inyakadam |
Ligging | Bosbokrand, Mpumalanga |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 24°53′04″S 31°05′05″O / 24.88444°S 31.08472°O |
Dam in | Mariterivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 2001 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 51 m |
Lengte van wal | 550 m |
Bakmaat | 125 027 000 m3 |
Opvanggebied | 209 km2 |
Damoppervlak | 811.1 ha |
Die Inyakadam is geleë in die Mariterivier by Bosbokrand in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dam is in 2001 voltooi en het 'n bakmaat van 125 miljoen m3.