Itumeleng Khune

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Itumeleng Khune
Khune.JPG
Itumeleng Khune in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamItumeleng Isaac Khune
Gebore20 Junie 1987 (1987-06-20) (32 jaar oud)
GeboorteplekVentersdorp, Suid-Afrika
Lengte1,84 m
SpeelposisieDoelwagter
Klubinligting
Huidige klubKaizer Chiefs
Nommer32
Jeugloopbaan
1999–2004Kaizer Chiefs
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2004–Kaizer Chiefs171(0)
Nasionale span
2003–2005Suid-Afrika O2017(0)
2005–2007Suid-Afrika O2313(0)
2008–Suid-Afrika64(0)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 21 Desember 2014.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 16 Junie 2013

Itumeleng Isaac Khune (gebore op 20 Junie 1987 in Ventersdorp) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Bafana Bafana uitgedraf.

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
2004- Kaizer Chiefs Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Premier Sokkerliga 171 0