JPL Small-Body Database

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die JPL Small-Body Database (SBDB) is ’n sterrekundige databasis oor klein Sonnestelselliggame. Dit word onderhou deur die Jet Propulsion Laboratory (JPL) en Nasa, en verskaf inligting oor alle bekende asteroïdes en verskeie komete, insluitende wentelparameters en -diagramme, fisiese diagramme en lyste publikasies oor die klein liggaam. Die databasis word daagliks bygewerk.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. JPL Small-Body Database browser”. Nasa/JPL. URL besoek op 2012-03-19.