Jace Norman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jace Norman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jace Lee Norman[1]
Geboorte 21 Maart 2000 (2000-03-21) (19 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jace Norman (gebore 21 Maart 2000) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spark: A Space Tail (2016) en Henry Danger: The Movie (2021), en in die televisiereekse The Thundermans (2013) en Henry Danger (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Spark: A Space Tail
  • 2021: Henry Danger: The Movie

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2013: The Thundermans
  • 2014: Henry Danger
  • 2017: The After Party
  • 2018: The Adventures of Kid Danger

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: The Dumb Show
  • 2015: Splitting Adam
  • 2015: Nickelodeon Kids' Choice Sports 2015
  • 2015: Nickelodeon's Ultimate Halloween Costume Party
  • 2016: Rufus
  • 2016: Ultimate Halloween Haunted House
  • 2017: Rufus-2
  • 2017: Nickelodeon's Sizzling Summer Camp Special
  • 2018: Blurt

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 13 Fan Questions for Jace Norman!. DanWarp. March 24, 2015 – via YouTube.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]