Jacques de Coning

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Jacques de Koning)
Jump to navigation Jump to search
Jacques de Coning
GeboortenaamHendrik Theo Jacques de Coning
Geboorte5 Augustus 1966
Port Elizabeth, Kaapprovinsie
Afsterwe9 Junie 2019 (op 52)
Alexandria, Oos-Kaap
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
Genre(s)Rock, pop, boeremusiek, reggae
Instrument(e)Kitaar, mondfluitjie
Aktiewe jare1998–2019
EtiketteSELECT, EMI
Webwerfjacquesdeconing.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Hendrik Theo Jacques de Coning (5 Augustus 1966 – 9 Junie 2019) was 'n Afrikaanse sanger wat veral bekend was vir sy vrolike vertolking van bekende FAK-liedjies.

Jacques de Coning het sy Afrikaanse liedjieskryfloopbaan in 1998 begin toe hy 'n vir die Griekwa-rugbyspan skryf. Hy verwerf bekendheid met sy album Afrikaans my trots, wat met die verkoop van meer as 100 000 kopieë goue status verwerf.

Jacques de Coning is op Sondag-oggend 9 Junie 2019 omstreeks 10:30 in 'n motorongeluk net buite Alexandria op die R72 tussen Kenton-on-Sea en Boesmansriviermond in die Oos-Kaap oorlede.[1]

Sy seun, Basil, is vyf jaar tevore ook in 'n motorongeluk oorlede.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Vollengte ateljeealbums[wysig | wysig bron]

  • 2000: Girl van die Klein Karoo
  • 2002: Afrikaans my trots
  • 2003: Trot
  • 2005: Veels geluk
  • 2007: Sê dit stadig

Direkte opnames[wysig | wysig bron]

  • 2007: Afrikaans my trots "Live"

Ander[wysig | wysig bron]

  • Kaniklani
  • The Shadows Cliff Richard Show

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (af) Van Heerden, Suné (9 Junie 2019). Sanger sterf in motorongeluk. Maroela Media. URL besoek op 29 Junie 2019.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]