Jakaya Kikwete

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jakaya Kikwete 2011 crop.jpg

Jakaya Mrisho Kikwete (gebore 7 Oktober 1950) is 'n Tanzaniese politikus wat in 2005 aan die vierde president van Tanzanië was, van 2005 tot 2015. Voor sy verkiesing as president was hy van 1995 tot 2005 die Minister van Buitelandse Sake onder sy voorganger, Benjamin Mkapa. Hy was ook in 2008–2009 voorsitter van die Afrika-unie en in 2012–2013 die voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap Troika oor vrede, verdediging en veiligheid.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]