Jake Zyrus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charice Pempengco
CharicePempengco00.jpg
Charice Pempengco
Agtergrondinligting
Gebore10 Mei 1992 (1992-05-10) (30 jaar oud)
Cybusao, Filippyne
GenresPop, rock, soul
Beroep(e)sangeres, aktrise, model
Jare aktief2005 – hede
Etikette143/Reprise, Warner Bros. Records, Star Music
AssosiasiesCeline Dion
Sy/hy het die naam Jake Zyrus aangeneem na 'n geslagsverandering

Charice Pempengco (gebore op 10 Mei 1992 in Cabuyao-stad, Filippyne) is 'n bekende sangeres, aktrise en model.

Pempengco het openlik erken dat sy 'n gay vrou is in 2013. In 2017 het sy uitgekom as 'n transgender man nadat sy manlike borsrekonstruksie gehad het en met testosteroonbehandeling begin het. Sy/hy het die naam Jake Zyrus aangeneem en die gebruik van die naam "Charice Pempengco" gestaak.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "'Charice's journey'". 3 Julie 2017. inquirer.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2017. Besoek op 5 Julie 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]