Jameela Jamil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jameela Jamil
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jameela Alia Burton-Jamil
Geboorte 25 Februarie 1986 (1986-02-25) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jameela Jamil (gebore 25 Februarie 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent How to Build a Girl (2019) en in die televisiereekse The Good Place (2016) en Animals. (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2019: How to Build a Girl

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Freshly Squeezed
  • 2010: Koko Pop
  • 2010: The Crush
  • 2010: Pop Profiles
  • 2012: Koko Pop
  • 2013: Play On!
  • 2016: The Good Place
  • 2016: Animals.

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: T4 on the Beach
  • 2014: Porn: What's the Harm?

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]