Jean-Paul Belmondo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jean-Paul Belmondo
Jean-Paul Belmondo 2013 3.jpg
Belmondo in 2013
Gebore
Jean-Paul Charles Belmondo

(1933-04-09)9 April 1933
NasionaliteitFrans
BeroepAkteur
Kinders4, insluitend Paul Belmondo

Jean-Paul Belmondo (Frans: [ʒɑ̃pɔl bɛlmɔ̃do]; gebore 9 April 1933) is 'n Franse akteur aanvanklik geassosieer met die Franse Nuwe-Golf van die 1960s en een van die grootse Franse filmsterre van die 1960s, 1970s en 1980s.[1] Hy is bekend vir sy roller in Breathless (1960) en That Man from Rio] (1964).

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Schneider, PE (7 May 1961). "'A Punk With Charm': That role has made Belmondo a new rage". New York Times. p. SM84.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]