Jenna Ortega
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jenna Ortega | |
Geboortenaam | Jenna Marie Ortega[1] |
---|---|
Geboorte | 27 September 2002 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2012–hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jenna Ortega (gebore 27 September 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is veral bekend daarvoor dat sy die titelrol in die Tim Burton komedie-gruwelreeks Wednesday vertolk het, waarvoor baie lof ontvang het. Sy is ook bekend vir haar rolle in die rolprente Insidious: Chapter 2 (2013) en Iron Man 3 (2013), en in die televisiereekse Rake (2014) en Stuck in the Middle (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Insidious: Chapter 2
- 2013: Iron Man 3
- 2018: Saving Flora
- 2019: Wyrm
- 2020: The Babysitter: Killer Queen
- 2021: The Fallout
- 2022: Scream
- 2022: X
- 2023: Scream 6
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: Rake
- 2014: Know It All Nina
- 2015: Richie Rich
- 2016: Stuck in the Middle
- 2016: Elena of Avalor
- 2018: Bizaardvark
- 2019–hede: Big City Greens
- 2019: You
- 2020: Home Movie: The Princess Bride
- 2020–2022: Jurassic World Camp Cretaceous
- 2022: Wednesday
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: Man of the House
Toekennings en nominasies
[wysig | wysig bron]Jaar | Toekenning | Kategorie | Werk | Resultaat | Verwysing |
---|---|---|---|---|---|
2014 | Fright Meter Awards | Best Ensemble Cast Performance | Insidious: Chapter 2 | Benoem | [2] |
2015 | International Online Cinema Awards | Best Ensemble in a Comedy Series | Jane the Virgin | Benoem | [3] |
2016 | Imagen Awards | Best Young Actor – Television | Stuck in the Middle | Benoem | [4] |
2018 | Imagen Awards | Gewen | [5] | ||
Best Children's Programming | Elena of Avalor | Gewen | |||
2018 | Southampton International Film Festival | Best Lead Actress in a Feature | Saving Flora | Benoem | [6] |
2019 | Imagen Awards | Best Young Actor – Television | Stuck in the Middle | Benoem | [7] |
Elena of Avalor | Benoem | [7] | |||
2021 | Imagen Awards | Best Actress – Feature Film | Yes Day | Benoem | [8] |
2022 | MTV Movie & TV Awards | Most Frightened Performance | Scream | Gewen | [9] |
2022 | Hollywood Critics Association Midseason Awards | Best Actress | The Fallout | Benoem | [10] |
2022 | International Online Cinema Awards | Best Actress in a Limited Series or TV Movie | Benoem | [11] |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Disney Channel on Instagram: "Fun facts about @jennaortega! #stuckinthemiddle"". Instagram. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 12 Julie 2016.
- ↑ "2013 Fright Meter Award Winners". Besoek op 8 Januarie 2022.
- ↑ "International Online Cinema Awards (INOCA) (2015)". IMDb. Besoek op 8 Januarie 2022.
- ↑ "2016 Imagen Awards Winners & Nominees". Imagen Foundation. Besoek op 22 November 2019.
- ↑ "Jenna Ortega Wins For Best Young Actor At The 2018 Imagen Awards". BOP and Tiger Beat. 27 Augustus 2018. Besoek op 18 Julie 2019.
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named:9
- ↑ 7,0 7,1 "Nominations Announced for the 34th Annual Imagen Awards". The Imagen Foundation. 1 Julie 2019. Besoek op 19 Julie 2019.
- ↑ Foundation, Imagen. "36th Annual Imagen Awards Nominations Announced". Imagen Foundation. Besoek op 13 Oktober 2021.
- ↑ Shanfeld, Ethan (5 Junie 2022). "MTV Movie and TV Awards Winners List 2022 (Updated Live)". Variety. Besoek op 5 Junie 2022.
- ↑ "The 5th Annual HCA Midseason Awards Nominations – Hollywood Critics Association". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2022. Besoek op 29 Junie 2022.
- ↑ "International Online Cinema Awards (INOCA) – 2022 Awards". IMDB. Besoek op 18 Januarie 2022.