Southampton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Southampton
Southampton city centre.jpg

Ligging van Southampton in Engeland Die Bargate
EnglandSouthampton.png
Southampton - Bargate.JPG
Kaart van Southampton
Southampton Map.svg
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap Hampshire
 Koördinate 50°54′N 1°24′W Koördinate: 50°54′N 1°24′W
 Oppervlakte:  
 - Totaal 51.47 vk km
 Hoogte bo seevlak  ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 228 600
 - Bevolkingsdigtheid 4 454/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Burgemeester Geen
 Amptelike Webwerf www.southampton.gov.uk

Southampton is 'n stad in die suide van Engeland (in die Verenigde Koninkryk). Die stad het 'n bevolking van 228 600 in 2007. Daar is ook 8 plekke in die Verenigde State van Amerika en drie in Kanada wat na Southampton vernoem is. Die RMS Titanic is in die stadshawe gebou.

Geskiedenis[wysig]

'n Dorp genoem Hamwic was gebou in die 1ste eeu. Later was die naam verander naa Hamtun en dan Hampton.

Demografie[wysig]

Southampton is die tweede grootste stad aan die Suid-Engeland kus (naa Plymouth). In 2001 was 92,4% van sy bevolking blankes, 3,8% Indiërs, 1,0% swartes en 2,8% ander.

Susterstede[wysig]