Jinjer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jinjer
Lêer:JINJER – Promo 2018.jpg
Jinjer in 2018
GenresMetalcore
Webwerfjinjer-metal.com

Jinjer (/ˈɪnə/ "ginger") is 'n metalcore musiekgroep uit Donetsk, Oekraïne. Jinjer is gestig in 2009 deur Maksym Fatullaiev (sang), Dmitriy Oksen (kitaar), en Vyacheslav Okhrimenko (tromme). Die musiekgroep beskou 2010 egter as die amptelike vormingsjaar toe Tatiana Shmailyuk begin sing en Roman Ibramkhalilov begin kitaar speel. Die groep het al drie ateljeealbums uitgereik.

Musiekstyl en invloede[wysig | wysig bron]

Die groep ag verskeie invloede op hul musiek, waaronder Guano Apes, Slayer, Death, Pantera, Anathema, Lamb of God, Gojira en Twelve Foot Ninja.[1][2] Asook groepe oor die hele spektrum van R&B, soul, funk, jazz, reggae[3], en hip-hop.

Lede[wysig | wysig bron]

Huidige lede[wysig | wysig bron]

  • Tatiana Shmailyuk
  • Roman Ibramkhalilov
  • Eugene Abdiukhanov
  • Vladislav Ulasevich

Voormalige lede[wysig | wysig bron]

  • Dmitriy Oksen
  • Maksym Fatullaiev
  • Vyacheslav Okhrimenko
  • Oleksandr Koziychuk
  • Yevhen Mantulin
  • Dmitriy Kim

Diskografie[wysig | wysig bron]

Ateljeealbums[wysig | wysig bron]

  • Cloud Factory (2014)
  • King of Everything (2016)
  • Macro (2019)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "RevolverMagazine". "From Warzones to Mosh Pits: The Evolution of Jinjer's Tatiana Shmailyuk". Besoek op 18 November 2019.
  2. Blabbermouth.net. "Ukraine's Jinjer Doesn't Like Being Compared to Other Female-Fronted Metal Bands". Besoek op 13 Desember 2017.
  3. LAWeekly.com. "Ukranian Groove-Metal Makes Road Warriors Out of Jinjer". Besoek op 4 November 2019.