Jiujiang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jiujiang
九江
'n Uitsig oor Jiujiang.
'n Uitsig oor Jiujiang.
Ligging van Jiujiang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Jiujiang
Jiujiang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 29°44′17″N 115°59′14″O / 29.73806°N 115.98722°O / 29.73806; 115.98722Koördinate: 29°44′17″N 115°59′14″O / 29.73806°N 115.98722°O / 29.73806; 115.98722
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Jiangxi
Oppervlak
 - Stad 18 823 km²  (7 268 vk m)
 - Stedelik 598 km² (231 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 728 763
 - Digtheid 250/km² (650/vk m)
 - Stedelik 545 616
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 910/km² (2 400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: jiujiang.gov.cn

Jiujiang (Sjinees: 九江) is 'n stad in die Sjinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 4 728 763 in 2010. Die stad is geleë in die suidooste van Sjina, aan die Jangtse. Dit is die tweede grootste stad van die provinsie Jiangxi ná Nanchang. Die naam Jiujiang beteken "nege riviere".