Gaan na inhoud

Joe Stewardson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Joe Stewardson
Geboorte 1965
Sterfte 1997
Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur, regisseur, skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Stewardson (1927–1997) was 'n Suid-Afrikaanse akteur, skrywer en regisseur. Hy was die pa van die akteurs Deon Stewardson en Mathew Stewardson.

Filmografie

[wysig | wysig bron]

As akteur:

  • Act of Piracy, 1990 as Agent Johnson
  • Brutal Glory (video), 1990 as Harry Selby
  • Laser Mission, 1989 as Prof. Rice (nie gekrediteer nie)
  • Enemy Unseen, 1989 as Stevens
  • Circles in a Forest, 1989 as Joram Barnard
  • Merchants of War, 1989 as Witherspoon
  • Jewel of the Gods, 1989
  • White Ghost, 1988 as Gen. Stafford
  • Kick or Die, 1987 as John Campo
  • Scavengers, 1987 as vlugkontroleurder
  • Torn Allegiance, 1986 as die Britse Kolonel Grey
  • You're in the Movies, 1986 as verteller (stem)
  • Broer Matie, 1984 as Matie Olivier, die boer wat skielik sterf.
  • City of Blood, 1983 as Joe Hendersen
  • City Lovers, 1982 as Dr. Franz Von Leinsdorff
  • The Super-Jocks, 1980
  • Follow That Rainbow, 1979 as Johnny Madison
  • Flatfoot in Africa, 1978 as Klein Smollet
  • Les diamants du président (TV mini-reeks), 1977
  • My Way II, 1977
  • Target of an Assassin, 1977 as Dr. Ben Schaeffer
  • Funny People, 1976 as verteller
  • La diosa virgen, 1974 as Flint (stem) (nie gekrediteer nie)
  • Pens en Pootjies, 1974 as Michael Jameson
  • Vreemde Wêreld, 1974
  • Sperrgebiet: Diamantgebied No. 1, 1972 as Johnny Damon
  • My Way, 1972 as Will Maddox
  • Scotty & Co., 1970 as Scotty Smith
  • Katrina, 1969 as Vader Alex Trewellyn
  • Wild Season, 1967, as 1st kameraad Tom Sheppard
  • All the Way to Paris, 1966 as Ed Sloane
  • King Hendrik, 1965

As skrywer:

As regisseur:

As homself:

  • Funny People II, 1983 as homself (aanbieder en verteller)