Joel Fry (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joel Fry | |
Geboorte | 1985 (38–39 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joel Fry (gebore 1985) is 'n Britse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 10,000 BC (2008), Paddington 2 (2017), en Yesterday (2019), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: 10,000 BC
- 2013: Svengali
- 2017: Paddington 2
- 2019: Yesterday
- 2019: Cordelia
- 2019: Denmark
- 2021: Cruella
- Dog Boy
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Massive
- 2009: No Signal
- 2009: The Impressions Show with Culshaw and Stephenson
- 2010: White Van Man
- 2011: Game of Thrones
- 2013: Plebs