Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Johan Kemp was 'n Suid-Afrikaanserugbyspeler wat as stut vir die Goue Leeus uitgedraf het. Kemp het in 2002 in ses wedstryde tydens die Vodacombeker-toernooi gespeel. Hy is op 28 Maart 2013 op 35-jarige ouderdom in sy huis in Fontainebleau, Johannesburg tydens 'n inbraak doodgeskiet. Sy vrou en twee seuns het die aanval oorleef, asook sy twee honde wat verskeie meswonde opgedoen het.[1][2]