John James

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John James
Genre(s)Kletsrym[1]
LedeChris Delport
James Janse van Rensburg
Portal.svg Musiekportaal

John James is 'n Afrikaanse kletsrymduo wat uit Chris Delport (John) en James Janse van Rensburg (James) bestaan.[1] Hul eerste enkelsnit, "Ek is meer werd", word in 2019 vrygestel en behaal die Maroela Media Afrikaanse Top-20-trefferlys.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

Enkelspelers[wysig | wysig bron]

  • 2019: Ek is meer werd

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 Monsieur, Janie (29 Augustus 2019). Luister: Nuwe musiekduo ‘anders, maar 100% eg’. Maroela Media. URL besoek op 7 November 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]