John McCain
Voorkoms
John Sidney McCain III (29 Augustus 1936 – 25 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse politikus wat vanaf 1986 tot en met sy dood in 2018 as die senior Senator van die VSA van Arizona gedien het. Hy was die Republikeinse nominasie vir President van die Verenigde State in die presidentsverkiesing van 2008, wat deur Barack Obama gewen is.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met John McCain. |
- Senator John McCain op die amptelike webwerf van die Senaat van die VSA
- Verskynings op C-SPAN
Huis van Verteenwoordigers van die VSA | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur John Jacob Rhodes |
Lid van die Huis van Verteenwoordigers van die VSA van Arizona se 1ste kongressionele distrik 1983–1987 |
Opgevolg deur John Jacob Rhodes III |
Party-politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Barry Goldwater |
Republikeinse nominasie vir Senator van die VSA van Arizona (Klas 3) 1986, 1992, 1998, 2004, 2010, 2016 |
Vorige bekleër |
Voorafgegaan deur Susan Molinari |
Hoofspreker van die Republikeinse Nasionale Konvensie 2000 Dien saam met: Colin Powell |
Opgevolg deur Zell Miller |
Voorafgegaan deur George W. Bush |
Republikeinse nominasie vir President van die Verenigde State 2008 |
Opgevolg deur Mitt Romney |
Senaat van die VSA | ||
Voorafgegaan deur Barry Goldwater |
Senator van die VSA (Klas 3) van Arizona January 3, 1987 – August 25, 2018 Dien saam met: Dennis DeConcini, Jon Kyl, Jeff Flake |
Opgevolg deur Vakant |
Voorafgegaan deur Daniel Inouye |
Voorsitter van die Senaatskomitee op Indiaanse Sake 1995–1997 |
Opgevolg deur Ben Nighthorse Campbell |
Voorafgegaan deur Larry Pressler |
Voorsitter van die Senaatskomitee op Handel 1997–2001 |
Opgevolg deur Fritz Hollings |
Voorafgegaan deur Fritz Hollings |
Mees senior lid van die minderheid in die Senaatskomitee op Handel 2001 | |
Voorsitter van die Senaatskomitee op Handel 2001 | ||
Mees senior lid van die minderheid in die Senaatskomitee op Handel 2001–2003 | ||
Voorsitter van die Senaatskomitee op Handel 2003–2005 |
Opgevolg deur Ted Stevens | |
Voorafgegaan deur Ben Nighthorse Campbell |
Voorsitter van die Senaatskomitee op Indiaanse Sake 2005–2007 |
Opgevolg deur Byron Dorgan |
Voorafgegaan deur Carl Levin |
Mees senior lid van die minderheid in Senaatskomitee op Gewapende Magte 2007–2013 |
Opgevolg deur Jim Inhofe |
Voorsitter van die Senaatskomitee op Gewapende Magte 2015–2018 |
Vakant |