Jonathan McDaniel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jonathan McDaniel
Geboortenaam Jonathan Richard McDaniel
Geboorte 17 Mei 1985 (1985-05-17) (34 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonathan McDaniel (gebore 17 Mei 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Clockstoppers (2002) en Call Me King (2017), en in die televisiereeks That's So Raven (2003).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Clockstoppers
  • 2010: Kill Katie Malone
  • 2012: In the Hive
  • 2015: Mysterious Ways
  • 2016: My Many Sons
  • 2017: Call Me King
  • Jaded Confessions

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2003: That's So Raven
  • 2011: Aim High
  • 2011: 9ine
  • 2013: Hit the Floor
  • 2013: Hit the Floor AfterBuzz TV

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Hit the Floor After Show

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Da Jammies

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]