Jonker-diamant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Jonker-diamant was die vierde grootste diamant gewees toe dit op 17 Januarie 1934 deur die delwer, Jacobus Jonker, gevind is op die plaas Elandsfontein, Pretoria. Die ongeslypte diamant het 726 karaat geweeg. Die diamant is opgesny in 12 stene wat wissel van 142.9 tot 5.3 karaat.

Bron[wysig | wysig bron]