Gaan na inhoud

Julia Garner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Julia Garner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Julia Garner in 2020

Geboorte 1 Februarie 1994 (1994-02-01) (30 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julia Garner (gebore 1 Februarie 1994[1]) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol as as Ruth Langmore in die Netflix misdaad drama reeks Ozark (2017–hede), waarvoor sy besondere goeie resensies ontvang het en twee Primetime Emmy-toekennings gewen vir "Outstanding Supporting Actress in a Drama Series"[2] in 2019 en 2020 bykomend tot een Golden Globe-prys nominasie in 2020 vir "Best Supporting Actress – Television".

Garner het ook rolle gespeel in die FX TV-kanaal dramareeks The Americans (2015–2018), die Netflix minireeks Maniac (2018), die Bravo TV netwerk ware-misdaad reeks Dirty John (2018–2019), en speel die titelrol in die Netflix minireeks Inventing Anna (2022). In rolprente het sy rolle gespeel in Electrick Children (2012), We Are What We Are (2013), Grandma (2015), en The Assistant (2019), Martha Marcy May Marlene (2011), The Perks of Being a Wallflower (2012), en Sin City: A Dame to Kill For (2014).

Persoonlike lewe

[wysig | wysig bron]

Garner het getrou met die sanger Mark Foster, die hoof-sanger van Foster the People, in 'n Desember 2019 seremonie by die New York-stadsaal,[3][4] agt maande nadat hulle verloof geraak het.[5]

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
Jaar Titel Rol Notas
2011 Martha Marcy May Marlene Sarah
2012 Electrick Children Rachel McKnight
2012 The Perks of Being a Wallflower Susan
2012 Not Fade Away Meisie in kar
2013 We Are What We Are Rose Parker
2013 The Last Exorcism Part II Gwen
2013 Hair Brained Shauna Holder
2014 I Believe in Unicorns Cassidy
2014 Sin City: A Dame to Kill For Marcie
2015 Grandma Sage
2016 Good Kids Tinsley
2017 Tomato Red Jamalee Merridew
2017 One Percent More Humid Catherine
2017 Everything Beautiful Is Far Away Rola
2019 The Assistant
komende You Can't Win Chicken Na produksie

Televisie

[wysig | wysig bron]
Jaar Titel Rol Notas
2015–2018 The Americans Kimberly Breland Herhalende rol; 10 episodes
2016 Girls Charlie se kamermaat Episode: "The Panic in Central Park"
2016–2017 The Get Down Claudia Gunns 2 episodes
2017–present Ozark Ruth Langmore Hoofrol
2018 Waco Michelle Jones Miniseries
2018 Maniac Ellie Landsberg Miniseries
2018–2019 Dirty John Terra Newell Hoofrol (season 1)
2019 Modern Love Maddy 2 episodes
2020 Robot Chicken Various voices Episode: "Callie Greenhouse in: Fun. Sad. Epic. Tragic"
2022 Inventing Anna Anna (Sorokin) Delvey Hoofrol

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2014: Get Ready

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Burack, Emily (27 April 2020). "18 Things to Know About Julia Garner". Alma. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2022. Besoek op 13 Februarie 2022.
  2. "Julia Garner". Television Academy. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2022. Besoek op 8 Maart 2022.
  3. Mizoguchi, Karen (29 Desember 2019). "Julia Garner Is Married! Actress Weds Foster the People Frontman Mark Foster". People. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2020. Besoek op 7 Januarie 2020.
  4. Macon, Alexandra (25 Maart 2020). "Actress Julia Garner Planned the Ideal New York City Hall Wedding". Vogue (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2020. Besoek op 25 Maart 2020.
  5. Nahas, Aili; Stone, Natalie (3 Mei 2019). "Julia Garner and Musician Mark Foster Are Engaged: Source". People. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 29 Augustus 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]