Juraj Dobrila-Universiteit van Pula
Voorkoms
Juraj Dobrila-Universiteit van Pula | |
---|---|
Sveučilište Jurja Dobrile u Puli | |
Latyn: Universitas studiorum Polensis Georgii Dobrila | |
Gestig: | 2006 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | 41.156.863 HRK (2012)[1] |
Rektor: | Alfio Barbieri |
Personeel: | 162 (2012)[2] |
Studentetal: | 2 465 (2011) [3] |
Ligging: | Pula, Kroasië
44°52′02″N 13°51′15″O / 44.867291°N 13.854044°O |
Affiliasies: | EPUF |
Webtuiste: | www.unipu.hr |
Die Juraj Dobrila-Universiteit van Pula (Kroaties: Sveučilište Jurja Dobrile u Puli) is ’n Kroatiese universiteit in Pula in Istrië. Dit is in 2006 gestig en het 2465 studente.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Prijedlog izmjena i dopuna Državnog proračuna Republike Hrvatske za 2012. godinu" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Oktober 2013. Besoek op 16 November 2013.
- ↑ "Sveučilišni godišnjak 2012" (PDF). Sveučilište Jurja Dobrile u Puli. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 November 2013. Besoek op 8 Oktober 2013.
- ↑ Statistička izvješća: Studenti u akademskoj godini 2011./2012.