Kaduna
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Nigerië |
Region | Kaduna State |
Koördinate | 10°31′23″N 07°26′25″E / 10.52306°N 7.44028°O |
Gestig op | 1913 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 3 080 vk km |
Hoogte bo seevlak | 250 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 1 458 900 |
- Bevolkingsdigtheid | 473/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +1 |
Burgemeester | Patrick Yakowa |
Amptelike webwerf | www.kadunastate.gov.ng |
Kaduna is 'n groote stad in die noorde van Nigerië en het in 2006 'n bevolking van 1 458 900 mense gehad en het 'n oppervlakte van 3 080 km².