Gaan na inhoud

Kanton Basel-Stadt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Basel-Stadt is 'n kanton in Switserland met sowat 190 duisend inwoners. 80,2% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Basel.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]