Karakaras
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Caracara | |
---|---|
Phalcoboenus megalopterus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Polyborinae
|
Genera | |
Karakaras is 'n groep valkagtiges (Falconidae) wat op die Amerikaanse kontinent oorkom. Hulle is groot voëls, 40–60 cm lank met 'n spanwydte van ongeveer 130 cm, en het kaal gesigte met sterk snawels. Hulle is omnivore met lange pote wat in oop of half-oop gebiede lewe.
Die bekendste spesie is die kuifkarakara wat van die Verenigde State tot in Suid-Amerika voorkom. Op die Falkland-eilande leef die suidelikste soort: die donkerswart Falkland-karakara.
Taksonomie
[wysig | wysig bron]- Informele groep: Karakaras
- Genus: Daptrius
- Genus: Polyborus
- Genus: Milvago