Karakaras en valke
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Falconidae)
Falconidae | |
---|---|
Falco berigora | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
(geen rang): | |
Familie: | Falconidae Vigors, 1824
|
Subfamilies | |
Falconinae |
Karakaras en valke (Falconidae) is tradisioneel as een van die families van die orde Accipitriformes beskou. Tans vorm hulle die enigste familie in 'n eie orde, die Falconiformes. Die familie omvat ongeveer 60 spesies van daglewende roofvoëls.
Taksonomie
[wysig | wysig bron]- Genus Caracara
- Genus Daptrius
- Genus Falco
- Falco alopex
- Falco amurensis - Oostelike rooipootvalk
- Falco araeus
- Falco ardosiaceus - Donkergrysvalk
- Falco berigora
- Falco biarmicus - Edelvalk
- Falco cenchroides
- Falco cherrug
- Falco chicquera - Rooinekvalk
- Falco columbarius
- Falco concolor - Roetvalk
- Falco cuvierii - Afrikaanse boomvalk
- Falco deiroleucus
- Falco dickinsoni - Dickinsonse grysvalk
- Falco eleonorae - Eleonoravalk
- Falco fasciinucha - Taitavalk
- Falco femoralis
- Falco hypoleucos
- Falco jugger
- Falco longipennis
- Falco mexicanus
- Falco moluccensis
- Falco naumanni - Kleinrooivalk
- Falco newtoni
- Falco novaeseelandiae
- Falco pelegrinoides
- Falco peregrinus - Swerfvalk
- Falco punctatus
- Falco rufigularis
- Falco rupicoloides - Grootrooivalk
- Falco rupicolus - Kransvalk
- Falco rusticolus
- Falco severus
- Falco sparverius
- Falco subbuteo - Europese boomvalk
- Falco subniger
- Falco tinnunculus - Toringvalk
- Falco vespertinus - Westelike rooipootvalk
- Falco zoniventris
- Genus Herpetotheres
- Genus Ibycter
- Genus Micrastur
- Genus Microhierax
- Genus Milvago
- Genus Phalcoboenus
- Genus Polihierax
- Genus Spiziapteryx
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Falconidae. |