Katedraal van Aken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Icono de traducción.svg Die taalgebruik van hierdie artikel/hoofstuk moet nagegaan word.
Hierdie artikel/hoofstuk is geskep deur ’n anderstalige gebruiker en moet nagegaan word vir spelling, sinsbou en woordkeuse. Indien die artikel/hoofstuk nie binne die volgende twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer.


Katedraal van Aken*
Unesco-wêrelderfenisgebied

Aachen Cathedral North View at Evening.jpg
Die Katedraal van Aken.
Ligging van Katedraal van Aken op 'n kaart (Duitsland)
Katedraal van Aken
Katedraal van Aken
Posisie van die Katedraal van Aken in Duitsland
Koördinate: 50°46′28″N 06°05′02″O
Lande Vlag van Duitsland Duitsland
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iv, vi
Verwysings 3
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1978  (2de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Katedraal van Aken (Duits: Aachener Dom, Aachener Münster of Kaiserdom) is een van die mees bekende monumentale bouwerk in Westelik Duitsland. Dit is die kerk waar meer as 30 Duitse konings gekroon is, die begraafplaas van Karel die Grote, belangrike Pilgrimage Church en sedert 1930 katedraal van die bisdom Aken. Die katedraal was in 1978 die eerste Duitse bouwerk wat van die UNESCO die status van kultuurgoed verkry het.[1]

Verwysings[wysig]