Kategoriebespreking:Boroughs van Londen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Moet ons dit nie na "BoroughS van Londen" skuif nie? Groete :) Bezuidenhout (kontak) 19:06, 17 September 2014 (UTC)

Ons kan wél, maar hoef eintlik nie. In ander projekte word dikwels enkelvoud-kategoriserings soos "man" en "vrou" gebruik, so ook "Borough van Londen". Maar as jy wil, kan jy dit gerus verander. Ek sal volgende week weer in Londen wees - vir nóg meer inspirasies... Groete --Voyageur (kontak) 19:18, 17 September 2014 (UTC)
Dankie Voyageur. Ek verstaan wat jy sê maar ek is gewoond aan "..stede van ___" of "..provinsies van ___" en nie Provinsie of Stad. Baie geluk met jou tyd in Londen! Onthou om vir die nuwe wolkekrabbers te besoek. Hulle is eintlik ongelooflik. Groete :) Bezuidenhout (kontak) 19:34, 17 September 2014 (UTC)
Stem saam! Die hele stad verander so vinnig - Londen is tans 'n miernes van boubedrywighede! Voyageur (kontak) 19:48, 17 September 2014 (UTC)