Gaan na inhoud

Kategoriebespreking:Russiese akteurs volgens eeu

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hi K175,

Jy maak nou 'n klomp leë Kategorieë soos hierdie een, omdat jy dit te nou afbaken. Kan ons dit nie maar konsekwent hou en eerder konsollideer nie?

Groete, --Aliwal2012 (kontak) 11:03, 13 Oktober 2019 (UTC)[antwoord]

Ek stem saam. Ons gaan lankal te mal met kategorieë. Ons het nie genoeg artikels om soveel kategorieë te regverdig nie. Ons het bv. net 5 artikels oor Russiese akteurs. ~ Burgert (kontak) 11:09, 13 Oktober 2019 (UTC)[antwoord]