Kerskoppas
Voorkoms
Kerskoppas | |
Koördinate: 32°18′S 19°13′O / 32.300°S 19.217°O | |
---|---|
Maksimumhelling | 1:5 |
Hoogte | 975 m bo seevlak |
Lengte | 10½ km |
Oppervlak | Gruis |
In | Sederberge |
Die Kerskoppas (ook bekend as die Eselbankpas) is ‘n pas in die Sederberge van die Wes-Kaap.
Hierdie pas is by 32° 18′ suid en 19° 13′ oos, suid van Wupperthal op die pad na Eselbank en aan die westekant van die Tra-trarivier. Dit is 10½ km lank en bereik ‘n hoogte van 975 m bo seevlak en ‘n maksimum helling van 1:5. Alhoewel die steilste dele van die gruispad verhard is, is die roete eintlik slegs geskik vir viertrekvoertuie.
Lees ook
[wysig | wysig bron]Bibliografie
[wysig | wysig bron]- mountainpassessouthafrica.co.za
- Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com