Khmer (volk)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Khmer

Guimet IMG 6009 Jayavarman7.JPGKing Norodom.jpgPreah Bat Sisowath Monivong.jpgNorodom Sihanouk (1983).jpgSinn Sisamouth.jpgLonNol.jpg
Sar Kheng interview.jpgChoun Nath02.jpgKem Sokha (2013).jpgVirak Dara.jpgVann Nath.jpg


Totale bevolking: ca. 12 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Kambodja Kambodja 9,3[1]–13,7 miljoen[2]

Vlag van Thailand Thailand ~1,2 miljoen[1]
Vlag van Viëtnam Viëtnam 1[1]–1,4 miljoen[3]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 276 667[4]
Vlag van Frankryk Frankryk 80 000[1]
Vlag van Kanada Kanada 25 245[5]
Vlag van Australië Australië 25 000[1]
Vlag van Maleisië Maleisië 11 381
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 10 000[6]
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 918[7]
Vlag van Republiek van Sjina Republiek van Sjina 6 000
Vlag van Laos Laos 3 900[1]
Vlag van België België 3 500
Vlag van Duitsland Duitsland 3 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 1 000[1]

Taal: Khmer
Geloofsoortuiging: Dharma Wheel.svg Theravada-Boeddhisme
Verwante etniese groepe: Ander Mon-Khmer-volke soos Mon en Wa
Verspreiding van etniese groepe in Kambodja in 1972

Die Khmer (Khmer: ខ្មែរ [kʰmaːe], Noord-Khmer: [kʰmɛr]), soms ook Kambodjane genoem, is 'n nasie en etniese groep inheems aan Kambodja en die aangrensende lande van Suidoos-Asië, veral Thailand en Viëtnam. Hulle vorm die titulêre nasie van Kambodja en maak omtrent 90% van Kambodja se bevolking uit.

Die Khmer behoort tot die Mon-Khmer-volke en praat Khmer as moedertaal wat saam met Viëtnamees tot die Austro-Asiatiese tale behoort.

Die Khmer is hoofsaaklik aanhangers van die Theravada-Boeddhisme, byna 95% volgens die laaste skatting in 2010, gevolg deur klein minderhede soos Moslems, Hindoes en Christene.

Wêreldwyd leef sowat 12 miljoen Khmer, waarvan sowat 1,2 miljioen in Thailand en omtrent tussen 1 en 1,4 miljioen in Viëtnam, waar hulle tot een van die 54 amptelik erkende etniese groepe behoort. Naas Viëtnamese, Tai en Thai vorm Khmer die vierde grootste etniese groep in Viëtnam.[8]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 (en) Hattaway, Paul (ed.) (2004), "Khmer", Peoples of the Buddhist World (William Carey Library): p. 133 
  2. (en) "CIA World Factbook: Cambodia". Central Intelligence Agency. Besoek op 5 Maart 2016. 
  3. (en) "CIA World Factbook: Vietnam". Central Intelligence Agency. Besoek op 5 Maart 2016. 
  4. (en) "The Asian Population: 2010 Census Briefs" (PDF). United States Census Bureau. 
  5. (en) "Ethnocultural Portrait of Canada". Statistics Canada. 
  6. (en) "▒ Cambodia ▒". Khm.mofat.go.kr. Besoek op 29 April 2011. 
  7. (en) "Story: Cambodians Page 3 – Facts and figures". Te Ara Encyclopedia of New Zealand. Besoek op 6 Maart 2016. 
  8. (en) (vi) "Kết quả toàn bộ Tổng điều tra Dân số và Nhà ở Việt Nam năm 2009" (PDF). Tổng Cục Thống kê Việt Nam. Besoek op 3 Maart 2016. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]