Suidoos-Asië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Suidoos-Asië

Suidoos-Asië is 'n geografiese gebied in die suidooste van Asië tussen die Indiese Oseaan in die suidweste en die Stille Oseaan in die noordooste. Dit is in die suide van Sjina, in die ooste van Indië, in die weste van Nieu-Guinee en in die noorde van Australië geleë. Suidoos-Asië bestaan uit die vasteland van Indosjina, Thailand en Mianmar, die Maleise Skiereiland en die eilande van Filippyne en die Sunda-eilande. Met 'n landoppervlak van ongeveer 4,5 miljoen km² strek die gebied oor 35 lengte- en 50 breedtegrade. Behalwe vir Oos-Timor is al die lande lede van die ASEAN.

Onafhanklike lande[wysig | wysig bron]

Afhanklike gebiede[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld