Kirundi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kirundi
Ikirundi
Gepraat in: Vlag van Burundi Burundi 
Gebied: Groot Mere van Afrika
Totale sprekers: 10,7 miljoen[1]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoid
     Suidelike Bantoid
      Bantoetale
       Noordoos-Bantoe
        Groot-Mere-Bantoe
         Rwanda-Rundi
          Kirundi 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Burundi Burundi
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: rn
ISO 639-2: run
ISO 639-3: run
Die Onse Vader in Kirundi

Kirundi of Rundi (Ikirundi) is 'n Bantoetaal wat deur sowat 10,7 miljoen mense in Burundi by die Groot Mere van Afrika gepraat word. Dit vorm saam met Frans die amptelike tale van Burundi en is die moedertaal van sowat 95% van dié land se bevolking. Kirundi is nou verwant aan Kinyarwanda, een van die amptelike tale van Rwanda. Albei tale is onderling verstaanbaar en amper identies. Saam met ander tale vorm Kirundi en Kinyarwanda 'n dialekkontinuum, Rwanda-Rundi genoem, wat deur sowat 23 miljoen mense gepraat word.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Kirundi